SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Mishka Patel

 
Mishka Patel
Mishka Patel Mishka Patel
Mishka Patel

Mishka Patel het in die dorpie Idasvallei, naby Stellenbosch groot geword.

Haar modelloopbaan het in 2014 afgeskop toe sy op 21 jarige ouderdom ‘n Top 12 Finalis by Mej. Suid-Afrika was. In dieselfde jaar was sy die naaswenner met Mej. Veet Suid-Afrika en ‘n nasionale finalis vir Mej. Aarde Suid-Afrika. Sy wou nog altyd ‘n aanbieder wees en het onder die Top 10 finaliste vir die Presenter Search on 3 realiteitsprogram, asook onder die Top 3 finaliste vir Jo-Ann Strauss se Social Star in 2015, geeïndig.

Sy het bemarkingsbestuur by Varsity College studeer en is die mede-eienaar van GeTuned Media. Sy is betrokke by organisasies wat haar na aan die hart lê, ondermeer Child Welfare South Africa (Stellenbosch), Elephants Alive Organisations, Toys for Africa, JAG Foundation: BullyProof en R4R (Ribbons for Roses). 

Haar Mishka Patel Success Classes konsep, het ten doel om jong meisies uit minder bevoorregte gemeenskappe met vaardighede en kennis toe te rus om die beste uit die lewe te haal. 

Mishka se ma is verlede jaar aan longkanker oorlede, wat ‘n groot impak op haar gesin gehad het. Sedertien sien Mishka weer opnuut elke dag as ‘n geleentheid om iemand se lewe ten goede te verander. 

 

Gesels verder met Mishka:
Twitter: @MishkaPatel
Facebook: www.facebook.com/Mishka-Patel
Instagram: www.instagram.com/mishka.patel

Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development