Hierdie pragfoto's is vir Pasella geneem deur fotograaf Wicus Leeuwner. Pasella het gaan voëls kyk in de De Hoop Natuurreservaat en Wicus saam geneem om die gevlerktes behoorlik op kamera vas te lê.
Maak seker jy lees ons aanbieders se weeklike blogs wat vanaf 1 Oktober 2008 onder Aanbiedersforum verskyn!