TUIS
Inspirerende kuns en kos
Pasella vra sjefs om inspirasie van kunswerke te kry

1. Kunstenaar Elzette Welgemoed se kunswerk.

2. Minki en Elzette in die Bohemian Yard Restaurant tydens verfilming.

3. Die span, klankman Greg Albert, regisseurs Astrid Lippert en Cara Penzhorn, Minki en kameraman Etienne Nesser saam met kunstenaar Paul du Toit (middel).

4. Cara, Etienne en Minki in die Greenhouse Restaurant by die Cellars-Hohenort saam met Sjef Rumé Booyens.

5. Rumé het hierdie heerlike ravioli gereg op Paul du Toit se kuns-bord opgedien.

6. Die span saam met kunstenaar Ronald West.

7. Pragtige Pasella dames, Cara, Astrid en Minki.



Maak seker jy lees ons aanbieders se weeklike blogs wat vanaf 1 Oktober 2008 onder Aanbiedersforum verskyn!



Kliek hier vir ons Stersoek-kompetisie




Kliek hier om ons kookboek te bestel