1. Dié smaaklike oondgebakte tamaties met vinkel-slaai, buffel mozzarella en basieliekruid pesto het Julie Watson, Chef de Partie van Jardine Restaurant gemaak.
2. Klankman Julian Bruyns, gasaanbieder Dieter Voigt en regisseur Jana du Preez bespreek die volgende skoot.
3. Kameraman Charles Watson neem skote soos eienaar en hoof sjef van Jardine Restaurant, George Jardine vir Dieter wys hoe om nog 'n gereg met buffel-mozzarella voor te berei.
4. Klankman Julian Bruyns tydens Julie Watson se onderhoud.