SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

7de Laan sterre

Maak 'n Afdruk Afdruk

Hildegardt en Kuba

7de Laan sterre

Pasella kuier die week by Hildegardt Whites. Vilje en 7de Laan sterre pak 'n roeikompetisie aan terwyl Hemelbesem balle slaan saam met Jo Black.

Hildegardt Whites vertolk al sedert 2010 die rol van Bonita op 7de Laan. Op die sepies-stel bevind sy haarself binnekort in 'n liefdesdriehoek en in die regte lewe het haar gesin ook tot 'n trio uitgebrei. Hildegardt en haar man, Kuba, is in 2012 getroud. Hierdie lieflike paartjie skryf ook graag liedjies saam en maak 'n uitstekende akapella-duo. 

Jo Black en vrou

Jo Black se debuutalbum is in April vanjaar vrygestel en het reeds platinum status bereik. Dit wil gedoen wees! Hierdie trotse pa van twee dogtertjies, is in 2008 getroud met sy pragtige vrou, Debbie. 

 

Bedankings:

Dial a Picnic
Kontak: 082 789 5478
Webwerf: http://www.dialapicnic.co.za/

Akasia Golf Club 
Kontak: 012 542 1309
Webwerf:http://www.akasiacountryclub.co.za/wmenu.php

Dragon Boat Association:
Kontak: 011 472 8507

Pretoria Noord Hoerskool
Kontak: (012) 546 6590
Webwerf: http://pnhs.co.za/

 

 


Kommentaar / Terugvoering:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development