SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Ivan Zimmerman en Janko de Beer kuier saam

Maak 'n Afdruk Afdruk

Ivan Zimmerman vertel Pasella van sy fietstoer deur Afrika

Ivan Zimmerman en Janko de Beer kuier saam

Akteur Ivan Zimmerman vertel van sy 12 000 km op n fiets deur Afrika en beeldhouer Janko de Beer vertel ons van sy bamboeskuns.

Ivan Zimmerman vertel vir ons hoe hy sy drome in realiteit verander het met sy onlangse avontuur. Hy het op 9 Januarie in Kairo begin met die 12 000 km lange Tour dAfrique en 9 Mei in Kaapstad klaargemaak. Met dié tog het hy geld vir honger Suid-Afrikaners ingesamel.

Hy is ook n kranige surfer, bergfietsryer en regopstaanroei-bordryer - of dan stand-up paddle board-ryer. Beslis gebore vir avontuur! 

Volgende leer ken ons advokaat en kunstenaar, Janko de Beer beter. Hy maak beelde van draad, klei en droë bamboes.

Janko se beelde is tans groot nuus. Hy was deel van die KKNK-kunsuitstalling vanjaar en was ook op die Amerikaanse geselsprogram, Tamarah’s Closet.

Bedankings:

Ivan Zimmerman
W: ivanzimmermann.com
Twitter: @ivanzimmermann1 
Instagram: @IvanZimmermann1

Janko de Beer
W: www.jankodebeer.com 
Facebook: Janko.De.Beer.Sculptures 
Twitter: @artist_janko 
Instagram: @artist_janko


Kommentaar / Terugvoering:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development