SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

MUIS: Kook met kaas

Maak 'n Afdruk Afdruk
Pasella cooks with cheese

Die eerste blogger is Ishay Govender-Ypma van “Food and the Fabulous” wat verlede jaar ‘n Suid-Afrikaanse blogtoekenning gekry het vir Beste Kos- en wynblog van die jaar. Sy maak sampioen- en ricotta-tertjies.

Die program is by Ishay se huis verfilm en die pragtige kombuis word ook as studio gebruik. Enigiemand kan dit huur vir kooksessies, so kontak gerus vir Ishay as julle belangstel. Sien haar besonderhede hieronder. 

Ilse van der Merwe van die ‘The Food Fox” en SABC3 se Expresso maak vir ons 'n Romeinse gnocchi met Gruyeresous. Gnocchi word meestal met aartappel gemaak, maar volgens Ilse is die semolina-een ‘n lekker alternatief vir beginners. Dit gee makliker ‘n veerligte tekstuur.

Fritz Brand van “Real men can cook” werk bedags ook met rekenaars, maar sê sy blog is 'n kreatiewe uitdaging vir hom. Hy is ook mal oor die interaksie met lesers en ook die charity-goed wat kosbloggers soms aanpak.

Fritz maak die vorm bietjie warm met ‘n blaasvlam sodat die kaaskoek makliker uitkom, maar ‘n warm lap kan ook werk. Laat weet ons gerus hier of op ons facebook-blad watter een julle gunstelingresep is!

 

Pasella bedank graag:
Food and the Fabulous

Ishay Govender-Ypma
T: 021 555 3560

E:
ishay@gylc.co.za
Blog:
www.foodandthefabulous.com

Ishay se pragtige kombuis kan ook gehuur word vir kosdemonstrasies of kosshoots. Kontak haar gerus!

 

The Food Fox
Ilse van der Merwe

T: 021 889 9672
F: 086 652 7802

E: thefoodfox@polka.co.za

www.thefoodfox.com

 

Real Men Can Cook
Fritz Brand
T: 082 328 3744

E:
info@realmencancook.co.za
Blog:
www.realmencancook.co.za

Milnerton Flea Market website
Recipes with cheese on Pasella
Easy recipes with cheese on Pasella
Rhodes cottage museum in Muizenberg
   

Kommentaar / Terugvoering:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development