POP: Maklike kos vir swanger dames

01 Mei 2012

     
   

Maklike kos vir swanger dames

POP: Maklike kos vir swanger dames

Charlene is nou 29 weke swanger en wou resepte hê wat gesond is en vinnig is om te maak. Dieetkundige Chrisna Brand wys haar hoe om ‘n groenterol en ‘n salmpasta te maak terwyl verpleegkundige, Razana Allie gesels oor kos tydens die swangerskap.

Pasella bedank graag:
Chrisna Brand – dieetkundige
072 689 9203
info@leapmomsandkidz.co.za
www.leapmomsandkidz.co.za

Razana Allie

 

Full insert below:


     

Lees Ook: