SABC Logo
 
Pasella SABC2
Die animasie-karakter Moemin verskyn nou ook in boekvorm
en jy kan van die boeke wen!

Kliek hier om in te skryf.
Groen Thai Hoender en Garnaal Kerrie
Groen Thai Hoender en Garnaal Kerrie ››
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Kosblik vir volwassenes
Kosblik vir volwassenes ››
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
Adverteer Hier
 

Hierdie bladsy bevat al Karin se vorige selfdoen wenke

1 Februarie 2012: Verf afskilfer 1 Februarie 2012: Verf afskilfer

Verf wat afskilfer behoort jou nie onder te kry nie.
Kliek hier vir meer besonderhede. »
11 Januarie 2012: Merke op meubels 11 Januarie 2012: Merke op meubels

'n Merk of brandmerk op jou meubels hoef nie permanent te wees nie.
Volg Karin se raad. »
14 Desember 2011: Kersgeskenk 14 Desember 2011: Kersgeskenk

Karin se slim plan vir geordende pos en foto's as geskenk.
Sy wys al die stappe. »
10 Augustus 2011: Druppende Geute 10 Augustus 2011: Druppende Geute

As druppende geute jou grensloos iriteer het Karin vir jou die ideale oplossing.
Kies 'n lekker sonnige dag en spring aan die werk »
25 Mei 2011: Steek TV-drade weg 25 Mei 2011: Steek TV-drade weg

Sien jy net die aaklige drade van die dekodeerder en dvd-speler raak wanneer jy televisie kyk?
Karin wys hoe maklik jy van hierdie oogseer ontslae kan raak »
11 Mei 2011: Herstel kaggelroes 11 Mei 2011: Herstel kaggelroes

Vrees jy dat jou vuurherd hierdie komende winter net 'n wit olifant gaan wees omdat rook by al die roesgate uitborrel?
Selfdoen-ghoeroe Karin Cronjé het 'n blink plan. »
27 April 2011: Maak jou voordeur lig- en stofdig 27 April 2011: Maak jou voordeur lig- en stofdig

Waai jou ingangsportaal vol stof elke keer as die wind waai omdat daar 'n groot gaping onder jou voordeur is?
Volg Karin se raad »
23 Februarie 2011: Installeer staanlampieskakelaar 23 Februarie 2011: Installeer staanlampieskakelaar

Die installasie van 'n klein ligskakelaar in die koord van enige staanlamp, is eenvoudig en maak 'n reuseverskil in die plesier wat die lampie jou bied.
Probeer self 'n skakelaar installeer »
9 Februarie 2011: Knap jou kaggel op 9 Februarie 2011: Knap jou kaggel op

Dit klink dalk gek om in die middel van die somer jou kaggel te wil opkikker, maar dit is eintlik die ideale tyd.
Knap self jou kaggel op »
26 Januarie 2011 Herstel 'n buitestortvloer 26 Januarie 2011 Herstel 'n buitestortvloer

Lyk jou buitestort se sementvloeroppervlakte haglik? Met 'n bietjie arm-aksie en min onkoste, kan jy dit nuwe lewe gee.
Volg Karin se stappe »
19 Januarie 2011: Hout stortmatjie 19 Januarie 2011: Hout stortmatjie

'n Hout stortmatjie is 'n nuttige toevoegsel tot die badkamer – hier is 'n maklike manier om een te maak.
Maak jou eie hout stortmatjie »
1 Desember 2010: Posbus met dekplaatjie 1 Desember 2010: Posbus met dekplaatjie

Waai jou pos die hele wêreld vol omdat jy nie kans sien om 'n nuwe posbus te installeer nie?
Installeer jou eie posbus »
17 November 2010: Watertenk 17 November 2010: Watertenk

As jy tans geen watertenk by jou huis het nie, gaan honderde of selfs duisende liters water verlore.
Maak jou eie watertenk »
18 Augustus 2010: Vernuwe jou uitgekuierde braaiplek 18 Augustus 2010: Vernuwe jou uitgekuierde braaiplek

Lyk die binnekant van jou braaiplek erg gekraak en uitgekuier? Jy kan dié krake maklik wegsteek deur die ware Jakob – vuurvaste bakstene – in te messel.
Herstel jou braaiplek so »
14 Julie 2010: Hangkashandvatsels 14 Julie 2010: Hangkashandvatsels

Pasella se selfdoen-ghoeroe Karin Cronjé, wys ons hoe maklik dit is om self handvatsels vir nuwe kasdeure op te sit.
Kry die stappe hier »
7 April 2010: Verwyder vogmerke van jou mure 7 April 2010: Verwyder vogmerke van jou mure

Pasella selfdoen-ghoeroe, Karin Cronjé, wys ons hoe maklik dit is om waterskade aan die oppervlak van 'n muur te herstel.
Kry die instruksies hier »
Pasella Tuiskok
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Stem en Wen
Wat wat jou gunstelingstorie in die SKAT program?
Durban Botaniese Tuin
Dassies op Tafelberg
Moemin-animasiereeks en skattejagpartytjie
Nicholis Louw
Naam:
ePos:
Stem nou Stem uitslae
Wenvideo
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development