Die clematis is 'n plant wat menige tuinier begeer – maar hy is
'n moeilike kalant en redelik duur, so dikwels is mense
huiwerig om dit te koop. Willie het raad. »
Vertikale tuine is deesdae hoogmode en vandag wys tuinghoeroe Willie Schmidt ons hoe om 'n ou skoensak vir só 'n tuin in te span. Probeer Willie se wenk »
Binnenshuise- of kantoorplante het 'n reputasie om moeilike karakters te wees en is nie altyd die maklikste manier van tuinmaak nie. Willie het 'n wenk »