Pasella SABC2
Wen 'n oulike resepteboek te danke aan Exclusive Books se 'Winter Sale'. Beantwoord hierdie maklike vraag oor Amor se resep van die week.

Kry die kompetisie besonderhede hier
Piesangbroodjie gesondheid
Piesangbroodjie gesondheid ››
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Gee 'n skemerkelkie 'n mooi randjie
Gee 'n skemerkelkie 'n mooi randjie ››
Stuur jou onthaalidees Stuur jou onthaalidees vir ons en ons plaas dit op ons Kykers-
onthale
 
066
ok
toylogo from eps

Deur Minki van der Westhuizen

 
Ek het in Mei 2007 by die Pasella-span aangesluit. Ek is mal daaroor want ek wou nog altyd graag in die TV-bedryf werk – dus ? droom wat waar geword het. Ek kan beslis sê dat my kookvaardighede aansienlik verbeter het danksy Pasella! Die doen-dit-self-insetsels geniet ek nogal meer as wat ek sou kon raai – is mos maar een wat nie té gretig is om my hande vuil te maak nie.

 

Buiten Pasella is ek ook betrokke by die liefdadigheidsorganisasie Tygerbeer en haal my hoed af vir die mense wat daar werk- dit is beslis ? saak van liefde waarmee hulle besig is.

 

Minki se klere van:

Old Khaki

www.oldkhaki.co.za/
Tel: 021 464 5800
E-pos:
info@oldkhaki.co.za

 

Minki se horlosies van Toywatch
Toywatch SA (Pty) Ltd
Tel: 082 570 9099

 

Besoek gerus my webwerf by:
www.minkivanderwesthuizen.com

 

Foto van Max Models

Charlene Truter
Het jy onlangs een van ons aanbieders iewers gesien? Stuur vir ons jou foto!
› Meer oor: waar is ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Stem en Wen
Die gunsteling insetsel sal weer op die webblad te sien wees.
Wat was hierdie week jou gunsteling insetsel?
Goegap se fonteine
Ossewaens bo!
Koms ons maak pakplek
KwaZulu-Natal Wyn van Oorsprong
Ons draai by akteur Stian Bam
Naam:
ePos:
Stem nou Stem uitslae
 
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development