Pasella SABC2
Wen 'n oulike resepteboek te danke aan Exclusive Books se 'Winter Sale'. Beantwoord hierdie maklike vraag oor Amor se resep van die week.

Kry die kompetisie besonderhede hier
Piesangbroodjie gesondheid
Piesangbroodjie gesondheid ››
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Gee 'n skemerkelkie 'n mooi randjie
Gee 'n skemerkelkie 'n mooi randjie ››
Stuur jou onthaalidees Stuur jou onthaalidees vir ons en ons plaas dit op ons Kykers-
onthale
 

Kliek op hierdie foto om die video te speel.

Hierdie resep is voorberei deur Jeffrey Williams van Annalize Caterers in die Kaap. Florentines is ? bekende teetydhappie in Europa en alhoewel mens sou verwag dat dit van Florence af kom, is die oorsprong onseker. Dié koekies is heerlik met die sagte pons want dit tekstuur aan die nagereg, maar gebruik gerus ander koekies as jy wil.

(Bedien 4)

Pons
200 g vrugte van jou keuse
2 t versiersuiker
1 t suurlemoensap
Florentines
½ k gedroogde sultanas
2 k graanvlokkies
100 g amandelvlokkies
100 g geglaseerde kersies, gekap
2 e gemengde versuikerde skil
2/3 k kondensmelk
250 g donkersjokolade

Verwerk die vrugte, suiker en suurlemoensap in ? voedselverwerker tot glad.
Voorverhit die oond by 170?C. Meng die sultanas, graanvlokkies, amandels, kersies, skil en kondensmelk saam. Sit eetlepels van die mengsel* op ? uitgevoerde bakplaat en bak 10 minute. Smelt die sjokolade en doop die koekies daarin.

* Die mengsel kan ook gevorm word – gebruik koekiedrukkers om hartjies te maak.

 

Charlene Truter
Het jy onlangs een van ons aanbieders iewers gesien? Stuur vir ons jou foto!
› Meer oor: waar is ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Stem en Wen
Die gunsteling insetsel sal weer op die webblad te sien wees.
Wat was hierdie week jou gunsteling insetsel?
Goegap se fonteine
Ossewaens bo!
Koms ons maak pakplek
KwaZulu-Natal Wyn van Oorsprong
Ons draai by akteur Stian Bam
Naam:
ePos:
Stem nou Stem uitslae
 
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development