Pasella SABC2
Wen 'n oulike resepteboek te danke aan Exclusive Books se 'Winter Sale'. Beantwoord hierdie maklike vraag oor Amor se resep van die week.

Kry die kompetisie besonderhede hier
Piesangbroodjie gesondheid
Piesangbroodjie gesondheid ››
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Gee 'n skemerkelkie 'n mooi randjie
Gee 'n skemerkelkie 'n mooi randjie ››
Stuur jou onthaalidees Stuur jou onthaalidees vir ons en ons plaas dit op ons Kykers-
onthale
 

Met ? insetsel waar ons idees gekry het oor hoe om bekostigbare dog spesiale kos te maak, het Annalize Buchanan van Annalize Caterers in die Kaap hierdie dis gedemonstreer.

(Bedien 4)

1,2 kg vis filette (gebruik 3 verskillende soorte vis)*
1 t suurlemoensap
1 e olyfolie
1 k vonkelwyn
1 k room
sout en peper, na smaak
1 rafeltjie saffraan
125 g botter
200g babaspinasie, geblansjeer

Sny die visfilette in lang repies en vleg 3 verskillende soorte visrepies saam. Steek albei kante met tandestokkies vas. Smeer met suurlemoensap en olyfolie. Plaas in ? bakpan en bak 10 minute by 180?C. Maak die sous deur die vonkelwyn te laat prut totdat die helfte afgekook het. Voeg die room, sout en peper, saffraan en botter by en prut tot stroperig en dik. Bedien die visvlegsel op die spinasie met die vonkelwynsous.

*Hoewel Noorweegse salm duur is, werk die kleurkontras baie goed. Vir dié resep is Noorweegse salm saam met koningklip en kabeljou gevleg.

Kliek op hierdie foto om die video te speel.

Charlene Truter
Het jy onlangs een van ons aanbieders iewers gesien? Stuur vir ons jou foto!
› Meer oor: waar is ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Stem en Wen
Die gunsteling insetsel sal weer op die webblad te sien wees.
Wat was hierdie week jou gunsteling insetsel?
Goegap se fonteine
Ossewaens bo!
Koms ons maak pakplek
KwaZulu-Natal Wyn van Oorsprong
Ons draai by akteur Stian Bam
Naam:
ePos:
Stem nou Stem uitslae
 
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development