|
|
 |
Gaasdraadrose
Gaasdraad (beskikbaar by enige hardewarewinkel) Skêr Gomgeweer Dun draad Houtstokkie
Vou die gaasdraad in die helfte en sny lengtegewys in repe. Die grootte van jou roos sal afhang van die dikte van die repe. Begin deur die punt van die gaasrepe in te vou en dan te draai totdat jy die roos gevorm het. Gebruik die gomgeweer om die onderpunt van die roos vas te gom en draai dan die roos met die draad aan die houtstokkie vas. |
|
|
|
|
|
|
|
|
Het jy onlangs een van ons aanbieders iewers gesien? Stuur vir ons jou foto!
› Meer oor: waar is ons aanbieders
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
|