Pasella SABC2
Wen 'n oulike resepteboek te danke aan Exclusive Books se 'Winter Sale'. Beantwoord hierdie maklike vraag oor Amor se resep van die week.

Kry die kompetisie besonderhede hier
Piesangbroodjie gesondheid
Piesangbroodjie gesondheid ››
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Gee 'n skemerkelkie 'n mooi randjie
Gee 'n skemerkelkie 'n mooi randjie ››
Stuur jou onthaalidees Stuur jou onthaalidees vir ons en ons plaas dit op ons Kykers-
onthale
 

Francina Martin, assistent-sjef by Guardian Peak restaurant, het hierdie heerlike potbrood gebak in die splinternuwe kleioond wat Pasella se selfdoenghoeroe Karin Cronje gebou het. Maar vrees nie, jy kan dit in jou oond by die huis ook doen.

(Bedien 4-6)

500 g koekmeel
7 g (1 pakkie) droë kitsgis
1 e sout
1 t suiker
3 kardamompeule, fyn gekap
3 e olie
1 blikkie geroomde mielies
200 ml lou warmwater

Meng al die droë bestanddele saam. Voeg die olie en mielies by. Voeg eers helfte van die water by en roer tot alles gemeng is. Die mengsel moet lyk soos groot broodkrummels. Voeg die res van die water by net indien nodig. Strooi ‘n skoon oppervlak met ‘n bietjie meel en knie jou deeg daarop vir so 5-7 minute. Maak ‘n bal. Smeer ‘n skoon bak uit met olie en plaas jou deeg daarin. Laat dit vir 20 minute op ‘n warm plek totdat dit verdubbel het in grootte. Haal uit en knie af. Plaas in ‘n broodpannetjie en laat dit weer verdubbel voordat jy dit bak teen 180?C vir 20-30 minute.

Charlene Truter
Nuusbrief registrasie
Het jy onlangs een van ons aanbieders iewers gesien? Stuur vir ons jou foto!
› Meer oor: waar is ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Stem en Wen
Die gunsteling insetsel sal weer op die webblad te sien wees.
Wat was hierdie week jou gunsteling insetsel?
Goegap se fonteine
Ossewaens bo!
Koms ons maak pakplek
KwaZulu-Natal Wyn van Oorsprong
Ons draai by akteur Stian Bam
Naam:
ePos:
Stem nou Stem uitslae
 
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development