Ter viering van Menseregtedag, wikkel ons na die Wieg van die Mensdom om ons vele kulture op een bord te verenig.