Pasella SABC2
Wen 'n oulike resepteboek te danke aan Exclusive Books se 'Winter Sale'. Beantwoord hierdie maklike vraag oor Amor se resep van die week.

Kry die kompetisie besonderhede hier
Piesangbroodjie gesondheid
Piesangbroodjie gesondheid ››
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Gee 'n skemerkelkie 'n mooi randjie
Gee 'n skemerkelkie 'n mooi randjie ››
Stuur jou onthaalidees Stuur jou onthaalidees vir ons en ons plaas dit op ons Kykers-
onthale
 
fp pudding-009

Amor Engelbrecht is nie net die vervaardiger nie, maar ook Pasella se onthaal-ghoeroe en sy deel graag haar passie vir kosmaak en onthaal met Pasella kykers. So, probeer gerus hierdie smullekker resep van haar.

 

Maak dit vooruit – selfs ? dag vooraf – en laat in die yskas tot net voor jy dit wil bak. Die malvalekkers kan deur ? blok wit- of gegeurde sjokolade vervang word.

 

350 g donkersjokolade (70% kokao of meer)
50 g ongesoute botter, saggemaak
150 g strooisuiker
4 eiers
sout
1 t vanielje-ekstrak
70 g gewone meel, gesif
4 (of 8) pink malvalekkers
Rooi koekkleursel (opsioneel)

 

 

Voorverhit die oond by 200?C. Smeer jou vorms (jy kan ook ? groot kolwyntjiepan gebruik) of voer dit met bakpapier uit. Smelt die sjokolade en laat om af te koel. Room die botter en suiker saam en klop die eiers, ? knypie sout en vanielje stadig by. Voeg die meel en laaste die sjokolade by.

 

Verdeel in vier groterige of 8 klein vorms en druk ? malvalekker in elkeen se middel in. Jy kan ? druppel rooi koekkleursel op elke malvalekker drup om die kleur helderder te maak. Bak 12 – 15 minute. Laat effens afkoel voordat dit uit die vorms gehaal word en bedien met room of roomys. Versier met mini-malvalekkervorms.

 

*Pasella neem geen verantwoordelikheid vir die akkuraatheid van resepte wat met die Google Translate-funksie vertaal word nie.

Charlene Truter
Het jy onlangs een van ons aanbieders iewers gesien? Stuur vir ons jou foto!
› Meer oor: waar is ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Stem en Wen
Die gunsteling insetsel sal weer op die webblad te sien wees.
Wat was hierdie week jou gunsteling insetsel?
Goegap se fonteine
Ossewaens bo!
Koms ons maak pakplek
KwaZulu-Natal Wyn van Oorsprong
Ons draai by akteur Stian Bam
Naam:
ePos:
Stem nou Stem uitslae
 
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development