|
Die kettinggroep, Exclusive Books, se jaarlikse winter-uitverkoping begin Donderdag 29 Julie landswyd. Meer as 182 000 kg boeke is te koop met die gemiddelde uitverkoping-prys sowat R54 per boek. Winkels sal reeds om 07:30 oopmaak vir die boekwurms wat nie langer kan wag nie! As voorsmakie kan jy 'n oulike resepteboek, te danke aan Exclusive Books wen deur die onderstaande vraag korrek te beantwoord.
Wenner: Catherine de Beer
Vraag: Waarmee kan jy die malvalekkers in Amor se sjokoladepoeding vervang? a) geklopte room b) neute c) wit- of gegeurde sjokolade (antwoord) d) beskuitjies
Inskrywings sluit op Vrydag 3 September om 12:00 voormiddag, waarna wenners op die webblad bekend gemaak sal word. Pasella bedank graag Exclusive Books vir die wonderlike pryse. Besoek hul gerus by www.exclus1ves.co.za
|