SABC Logo
 
Pasella SABC2
Staan 'n kans om 'n kopie van Jack Parow se nuutste album te wen.

Competition Details
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie ››
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Sjokolademousse
Sjokolademousse ››
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
Op die Bank met Charlene
 
Hierdie week op Pasella
TEMA: MOOI: 16 Julie 2014

Voorskou binnekort hier

Ghoeroewenk binnekort hier

Blapse video binnekort hier

Pasella gesels met Mej SA Rolene Strauss Pasella gesels met Mej SA Rolene Strauss

Voormalige Mej SA, Melinda en die huidige Mej SA Rolene Strauss kuier saam en gesels oor hul ervarings.
» Lees meer
Pasella besoek drie Duitse dorpies in KZN Pasella besoek drie Duitse dorpies in KZN

Paul kuier by drie dorpies in KZN wat ontstaan het toe Duitse setlaars daar gaan boer het met katoen - Harburg, Wartburg en New Hanover.
» Lees meer
Ons loer in by Pasella aanbieders se babas Ons loer in by Pasella aanbieders se babas

Tyd vir Pasella se babas! Kom kyk hoe groot het ons aanbieders se babas geword.
» Lees meer
Pasella kook met koslegende Dine van Zyl Pasella kook met koslegende Dine van Zyl

Ons maak ‘onthoukos’ by boerekoskenner Dine van Zyl in haar tuisdorp, Rooiels.
» Lees meer
» RESEP: Visbobotie
» RESEP: Roomkluitjies in die oond
» RESEP: Dine van Zyl se Straatpot
Pasella maak fotokuns vir die huis! Pasella maak fotokuns vir die huis!

Ons maak huishoudelijke items mooi met hartsfoto’s wat ‘n mens graag weer en weer in jou huis wíl sien.
» Lees meer
» SELFDOEN: Maak kerse en kershouers mooi met fotos
» SELFDOEN: Fotomooi koekblikke!
Meer artikels in die program - kliek hier





Sjokolademousse resep





Sjokolademousse

Aandete-bederf – maak hierdie lank voor die tyd en laat dit in die yskas om te set. Dis belangrik dat jy sjokolade gebruik waarvan jy hou omdat dit die hoofsmaak van die mousse is. As jy wil, kan jy 3 e likeur of brandewyn saam met die eiers by die mengsel voeg.

(bedien 8-10)

Bestandele:

300 g goeie kwaliteit wit- of donkersjokolade
30 g botter
2 eiers
4 eierwitte
4 e strooisuiker
500 ml kloproom

Kliek hier vir die volle resep


 
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Advertise on Pasella
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development