Pasella website gives you the chance to win a set of flower pots in a stylish dark brown colour to the total value of R3 500
Competition Details
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
|
|
|
| |
|
|
|
|


|
Haselneut Praline Vlaskywe
|
|

Vlaskywe is altyd gewild, en hierdie resep maak dit selfs meer van ‘n wenner.
(maak 6) 1 pak blaardeeg 100g suiker 100g gekapte haselneute 450ml melk 4 e suiker 3 e mielieblom 2 eiergele 1 t vanielje geursel 1 e Frangelico Rol die blaardeeg uit tot ½ cm dik en sny 12 vierkante. Bak by 220ºC tot goudbruin. Maak die praline deur die 100g suiker te smelt tot ‘n karamelkleur. Gooi oor die haselneute op ‘n oondpan wat met bakpapier uitgele is. Wanneer koud, breek die helfte in skerwe en verwerk die res tot ‘n poeier.
Maak die vla deur die melk, 4 eetlepels suiker, mielieblom en eiergele oor lae hitte te roer tot dik. Roer dan die vanielje, Frangelico en pralinepoeier by. Wanneer afgekoel, breek die deegvierkante in die helfte en vul met die vla. Versier met nog vla en die haselneutskerwe.
|
|
|
Kliek hier vir die Engelse weergawe van Amor se resep. |
|
|
|
Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
|
|
|