SABC Logo
 
Pasella SABC2
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie
Whoopie Pies-Die Nuwe Kolwyntjie »
Stuur jou resep Stuur jou resep vir ons en ons plaas dit op ons Kykersresepte.
Tuin tot Tafel
Aanbieder Blogs
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous »
Stuur jou resep Gewildste resepte van die week soos deur julle gekies.
 

Koffiekoekversiering

Stuur jou resep
Maak 'n Afdruk Afdruk
Koffiekoekversiering
Koffiekoekversiering Koffiekoekversiering Koffiekoekversiering

Hierdie versiersel is heerlik op enige sjokoladekoek of kolwyntjie aangesien die koffie die ryk geur van die kakao uitbring. Dit is vir ons gemaak deur ons Tuiskok kompetisiewenner Hestelle Pretorius.


 


2 t poeierkoffie
1½ t kookwater
1 koppie suurroom
200g sjokolade, gesmelt


 


Los koffie op in kookwater. Voeg by suurroom. Voeg suurroommengsel by sjokolade en roer tot glad. Gebruik onmiddellik omdat die versiering vinnig verhard.


 


Coffee Icing


This icing compliments any chocolate cake and cup cake as the coffee brings out the rich aroma of the cacao. Pasella Tuiskokwenner, Hestelle Pretorius made it for us.


 


2 t instant coffee
1½ t boiling water
1 c sour cream
200g chocolate, melted


 


Dissolve the coffee in the boiling water and mix with the sour cream and chocolate. Use immediatele as it will harden quickly.


 


 


Kommentaar / vrae:

Wees die eerste om kommentaar te lewer ...

Teken in:
ePos:
Password:

Wagwoord vergeet?


OF

Registreer: Registrasie is eenmalig en u besonderhede sal te alle tye vertroulik gehou word.
Geslag:
Naam:
Van:
ePos:
Password:
Profiel Foto:  Beste grootte: 160px wyd x 120px hoog (.JPG)
Sekuriteitskode: Vul asb. die sekuriteitskode onder in:  *

Kyk ook na:
» Nuutste resepte
» Gewildste resepte
» Kykerresepte
» Argiewe
Nuusbrief registrasie
Waars ons aanbieders
Pasella op Twitter Pasella op Facebook
Pasella on Instagram
 
SABC Logo
Broadcasting for Total Citizen Empowerment
About the SABC Contact Us Jobs
Advertise Disclaimer Site Map
DMMA Logo

SABC © 2011
SABC 2
Terme en voorwaardes | Privaat beleid | Kontak ons
Kopiereg © 2010 Pasella  |  Ontwerp deur  Website design and development