|
Dié week doen Pasella glamorous camping of te wel glamping. Ons kamp in styl saam met een van die Suid-Afrikaners wat op die kortlys is om Mars toe te gaan in Namibië. Die komediant en storieverteller, Pietman Geldenhuys span uit naby Robertson en Rumacques geniet die gasvryheid van die weskusmense by ‘n ongerepte glamping-juweel in Paternoster. Dis Pasella, Woensdae om 19:30 op SABC2. Bedankings: Oep vi Koep Drikus Horse Trails Huis op die Duin Africamps Wolwedans |