Kompetisies

 

WEN MET PASELLA

Wen 'n reis vir 4 na Robben Island Museum

Staan 'n kaans om 'n reis vir 4 te wen na Robben Island Museum!

Beantwoord die kompetisievraag op ons Pasella Facebook of Twitter bladsye en vertel vir ons hoekom jy graag die Robben Island Museum wil besoek? 

Die kompetisie sluit Woensdag 21 Julie om 23:59

Terme en voorwaarde geld

Wen met Pasella Ep13


Wen 'n R500 koopbewys van Jack Rabbit Chocolate Studio

Staan 'n kans om 'n R500 koopbewys van Jack Rabbit Chocolate Studio te wen!

 

Beantwoord die kompetisievraag op ons Pasella Facebook of Twitter-bladsye en vertel vir ons hoekom jy graag Jack Rabbit Chocolate wil probeer?

Die kompetisie sluit Woensdag 14 Julie om 23:59

Terme en voorwaarde geld

Pasella Jack Rabbit Chocolate Studio


Wen 'n begeleide graffiti-toer

Staan 'n kans om 'n begeleide graffiti-toer vir twee te wen!


Beantwoord die kompetisievraag op ons Pasella Facebook of Twitter-bladsye en vertel vir ons
hoekom jy graag op die graffiti-toe met Trans Travel Tours wil tour?

Die kompetisie sluit Woensdag 14 Julie om 23:59

Terme en voorwaarde geld

Pasella Graffiti Tour competition



Wen Armand en Karlien se Kookboeke!

Staan 'n kans om ’n kopie van Armand se kookboek, ‘Armand Kook Kaal Volume 2’ en Karlien se kookboek, ‘Karlien Kan Nie Kook Nie’, te wen!

Beantwoord die Kompetisievraag na die aankondiging op ons Pasella Facebook of Twitter bladsye en vertel vir ons hoekom jy hierdie kookboeke graag wil wen/he?

Die kompetisie sluit Woensdag 7 Julie om 23:59

Terme en voorwaarde geld Pasella wen Ep 11


Wen 'n Chris van Niekerk-skepping!

Staan 'n kans om 'n oorspronklike Chris van Niekerk-skepping van 'n gemonteerde 'ekoskelet-insek' te wen in 'n donker vertoonkas van hout, ter waarde van R3000

Beantwoord die kompetisievraag op die aankondiging op ons Pasella Facebook of Twitter-bladsye en vertel vir ons hoe jy jouself kreatief uitdruk?

Die kompetisie sluit Woensdag 30 Junie om 23:59

 

Terme en voorwaarde geld

Win a Chris van Niekerk creation



16 Junie 2021 - Wen 'n R450 geskenk bewys by Honeydew Maze


Staan 'n kaans om 'n Honeydew Maze geskenk bewys te wen vir jou en jou familie ter waarde van R450

Prys te wen: 'n R450 geskenk bewys vir twee volwassenes en twee kinders by Honeydew Maze in Johannesburg.

 

Hoe om deel te neem: Antwoord op ons kompetisiepos op FacebookTwitter or Instagram en vertel vir ons hoekom jy graag hierdie wonderlike prys wil wen. 

Kompetisie maak oop: Woesndag 16 Junie 2021,19:30
Kompetisie sluit:
 Woesndag 23 Junie 2021, 23:59

Terme en voorwaarde geld

For more on Honeydew Mazes visit: honeydewmazes.co.za

WEN MET PASELLA EN HONEYDEW MAZE




9 Junie 2021 - Storms River Mouth Kompetisie


Wen 'n wegbreek kaans na Storms River Mouth ter waarde van meer as R 11 000

Staan' n kaans om 'n trip vir twee te wen na 'n see front chalet by Storm River Mouth Rest Kamp  in  Tsitsikamma National Park te danke aan die South African National Parks insluitend 'n Kajak en uitstappie geborg deur Untouched Adventures, n Boomtop afdak toer geborg deur Tsitsikamma Adventures, n bromponie toer geborg deur Mild2Wild en n Bungee spring geborg deur Face Adrenalin

Alles ter waarde van R 11 314.40 

Hoe om deel te neem: Antwoord op ons kompetisiepos op FacebookTwitter or Instagram en vertel vir hoekom jy graag hierdie wonderlike prys wil wen en vir wie jy sou saam neem, in dien jy sou wen. 

 

Kompetisie maak oop: Woesndag 9 Junie 2021,19:30
Kompetisie sluit:
 Woesndag 16 Junie 2021, 23:59

Terme en voorwaarde geld

For more on Tsitsikamma National Park, Storms River Mouth or South African National Parks visit: www.sanparks.org

wen met pasella en sanparks



2 Junie 2021 - Wolfkop Camping Villages Kompetisie

 

 

Staan ‘n kaans om ‘n wegbreek na Wolfkop Kampeerings Villages vir 6 persone te wen

Prys te wen: Wen verblyf vir twee aande vir ses persone by Wolfkop Kampeerings Village ingesluit met ‘n uitstappie en branderplank advontuur. 

Alles ter waarde van R9000 

Antwoord op ons kompetisiepos op FacebookTwitter or Instagram en vertel vir ons wat jy die meeste van vanaand se episode geniet het, en sluit #Pasella in om in te skryf. 

Die kompetisie sluit Woesdag 9 Junie 2021.


Terme en voorwaarde geld

Wolfkop camping competition



26 Mei 2021 - Zebula Country Lodge Estate Kompetisie

 

Staan ‘n kaans om ‘n vakansie vir 4 by Protea Zebula Country Lodge in Limpopo te wen 

Prys te wen:
 Een nag verblyf in die middel van die week by 'Protea by Marriott’s Zebula Country Lodge' in Limpopo. In ‘n 2 slaapkamer (African Dream) huis vir vier volwassenes.  

Alles ter waarde van R6800

Antwoord op ons kompetisiepos op FacebookTwitter or Instagram en vertel vir ons wat jy die meeste van vanaand se episode geniet het, en sluit #Pasella in om in te skryf. 

Die kompetisie sluit Woesdag 2 Junie 2021.


Terme en voorwaarde geld

WEN MET PASELLA EN ZEBULA


AFSKEIDSBOODSKAP VIDEO banner

Dit is tyd om Pasella se 23 jaar te vier, en jy kan deel wees van hierdie spesiale huldeblyk-reeks.

Na 'n ongelooflike drie dekades op die lug, stap Pasella terug in tyd met 13 episodes wat vroeg volgende jaar uitgesaai word. Ons kuier by van ons gunsteling aanbieders en by dit wil ons die kykers die kans gee om deel te wees van hierdie historiese seisoen.

As jy saam met ons op die kassie totsiens wil sê,  deel 'n persoonlike video met jou afskeidsboodskap en 'n paar van jou hoogtepunte op Pasella oor die jare en staan 'n kans om 'n Pasella kookboek te wen. 

Die sperdatum is 15 Junie 2021
Terme en voorwaarde geld

*Hou asseblief in gedagte dat daar geen waarborg is dat U video uigesaai sal word met indienning

DIEN JOU VIDEOS HIER IN 





19 Mei 2021 - Graskop Gorge Kompetisie

 

 

Staan ‘n kaans om ‘n volle advontuuriese ervaring te wen by Graskop Gorge te danke aan Graskop Gorge Lift Co. 

Prys te wen:
 Twee kaartjies vir die Groot Swaai, twee kaartjies vir die dubbele Ziplyn, twee kaartjies om die wonderlike natuur aan te beskou wat voorsien dat die wenner plus hy/haar vennoot die inheemse natuur roete ervaar sowel as twee ingang kaartjies na Graskop George Avontuur sentrum. 

Alles ter waarde van R1810 

Antwoord op ons kompetisiepos op FacebookTwitter or Instagram en vertel vir ons wat jy die meeste van vanaand se episode geniet het, en sluit #Pasella in om in te skryf. 

Die kompetisie sluit Woesdag 26 Mei 2021.


Terme en voorwaarde geld

Graskop Gorge competition




5 Mei 2021 - Hot Air Ballooning SA Kompetisie

Staan 'n kans om 'n ligballon ervaring te wen! 

Prys te wen:  Staan ‘n kaans om ‘n warmlugballon ondervinding te wen vir twee persone met “Hot Air Ballooning SA. Hierdie ondervinding sluit in ‘n +_ 60 minute warmlugballon flug na enige bestemming op Hot Ballooning SA se webwerf/ web blad. ( www.hotairballooningsa.co.za

‘n warm drankie en beskuit word aandgebied by tentoonstelling terwyl alles voorberei word/ (terwyl die warmlugballon opwarm). Sjampanje en lemoensap word ook aangebied na die advontuur en vervoer word beskikbaar gestel by landingsterrein terug na U bestemming gepaartgaande met ‘n ligte ontbyt sowel as ‘n sertifikaat om U advontuur te herdenk. Alles met ‘n prys waarde van R6000 

 

Antwoord op ons kompetisiepos op FacebookTwitter or Instagram en vertel vir ons wat jy die meeste van vanaand se episode geniet het, en sluit #Pasella in om in te skryf. 

Die kompetisie sluit Maandag 10 Mei 2021.


Terme en voorwaarde geld

Hot Air Balloon Experience



28 April 2021 - 
Mongena Game Lodge Kompetisie

Staan 'n kans om 'n ongelooflike wegbreekprys te wen! 

Prys te wen:  Akkomodasie vir twee persone vir twee nagte by Mongena Game Lodge, Dinokeng Game Reserve Gauteng, insluitend aandete, bed en ontbuit , ligte ete en twee natuur aktiwiteite per dag met die waarde van R14 200

Antwoord op ons kompetisiepos op FacebookTwitter or Instagram en vertel vir ons wat jy die meeste van vanaand se episode geniet het, en sluit #Pasella in om in te skryf. 

Die kompetisie sluit Maandag 3 Mei 2021.

 


Terme en voorwaarde geld

Mongena Game Lodge Kompetisie

www.mongena.co.za


 

21 April 2021 - 7de Laan Kompetisie
Staan 'n kans om 'n spesiale besoek aan die stel van 7de Laan in Johannesburg te wen!

Antwoord op ons kompetisiepos op FacebookTwitter or Instagram en vertel vir ons wat jy die meeste van vanaand se episode geniet het, en sluit #Pasella in om in te skryf. 

Die kompetisie sluit Sondag 25 April 2021.


Terme en voorwaarde geld

7de Laan kompetisie



21 April 2021 - R1000 Kompetisie

Ter viering van ons nuwe seisoen, gee ons 'n Pasella-gesin die kans om R1000 kontant te wen!

Antwoord op ons kompetisiepos op FacebookTwitter or Instagram en vertel vir ons watter aspek van Pasella jy die meeste van hou, en sluit #Pasella in om in te skryf. 

Die kompetisie sluit Sondag 25 April 2021.

Terme en voorwaarde geld

R1000 kompetisie



Pasella aanbieders seisoen 27

 

Groot Kompetisie 2019 

 

Pasella gee hierdie seisoen een lekker groot prys weg om ons kykers te beloon! 

Jy staan die kans om 'n wegbreek vir twee te wen op die MSC Musica boot na die Portuegese Eilande naby Mosambiek ter waarde van R20 000! 

Om in te skryf, vind die kompetisie 'post' op ons Facebook-blad. Kliek op 'send messsage'. Kies die 'groot kompetisie' en beantwoord al die vrae en laastens die kompetisie vraag. 

Die kompetisie sluit 18 Maart 2019 en terme en voorwaarde geld.

Weeklikse kompetisies

Eie aan die naam ‘Pasella’ sluit elke episode ‘n Pasella-kyker-kompetisie in, wat vir kykers die kans gee om self die uiteenlopende en opwindende ervaringe wat Suid-Afrika bied, eerstehands te kan ervaar. Kyk Pasella elke Woensdag om 19:30 op SABC2 om te sien hoe jy ‘n kans staan om te wen. Ons het ook een groot droom-prys wat ons weggee hierdie seisoen, so moet nie ‘n episode misloop nie.

Episode 26

Vir ons laaste episode van seisoen 27 gee Pasella drie lekker pryse weg! Om in te skryf vir dié kompetisies, vind die kompetisie 'post' op Facebook en kliek op 'send message'. Volg dan die gegewe stappe en kies die kompetisie waarvoor jy graag wil in skryf (jy mag in skryf vir al drie maar sal slegs een kan wen). Volg die stappe en beantwoord die kompetisie vraag. Onthou om die Pasella-blad te like om op hoogte te bly van al ons nuus en kompetisies. Al drie kompetisies sluit Dinsdag 16 April 2019 om middernag.

Tsitsikamma Segway kompetisie

Een gelukkige wenner kan 'n uur lange Segway Toer wen in Tsitsikamma. Terme en voorwaardes geld.

Happy Island kompetisie

Een kyk kan toegangkaartjies vir vier grootmense wen na die wonderlike waterpark Happy Island Waterworld. Terme en voorwaardes geld. Terme en voorwaardes geld.

Bloukrans bungee

Een gelukkige kyker kan 'n bungee sprong van die Bloukrans brug af wen met Face Adrenalin ter waarde van meer as R1300! Terme en voorwaardes geld.  

Episode 25

Dié seisoen van Pasella was gefokus op lekker ervarings vir kykers in egte Pasella-styl. Dié week het ons drie kykers bederf met 'n avontuur van hul keuse saam met die bekende van hul keuse. Jy kan ook hul ervarings beleef met ons weeklikse kyker kompetisie dié week.

Rooibos kompetisie:

Een gelukkige kyker kan 'n rooibos tee ervaring wen vir vier mense. Die prys sluit in 'n teeproe sessie van sewe geure (keuse uit ’n 100 geure) en kolwyntjies. Die prys sluit ook in 'n besoek aan 'n Rooibosplantasie en verwerkingsaanleg naby Clan William. Om in te skryf vir dié kompetisie, vind 'n kompetisie 'post' op ons Facebook-blad. Kliek op 'send message' en kies die 'rooibos komp' opsie op messenger. Volg dan die gegewe stappe en beantwoord die kompetisie vraag. 

Wegbreek kompetisie: 

Een kyker kan 'n wegbreek vir twee mense vir twee nagte wen by die The Shire Eco Lodge naby Stutterheim in die Oos-Kaap. Die prys is ter waarde van R1500.  Om in te skryf vir dié kompetisie, vind 'n kompetisie 'post' op ons Facebook-blad. Kliek op 'send message' en kies die 'wegbreek komp' opsie op messenger. Volg dan die gegewe stappe en beantwoord die kompetisie vraag.  

Cango Wildlife Ranch kompetisie:

Een Pasella-kyker kan toegang en 'n diere ervaring vir vier mense wen by die Cango Wildlife Ranch in Oudtshoorn.  Om in te skryf vir dié kompetisie, vind 'n kompetisie 'post' op ons Facebook-blad. Kliek op 'send message' en kies die 'Oudtshoorn komp' opsie op messenger. Volg dan die gegewe stappe en beantwoord die kompetisie vraag.  

Episode 24

Vir ons troue episode kan jy die kans staan om ook groot makietie te hou met bobaas pryse! Ons het vier kompetisies waarvoor jy kan in skryf. Hier is hul besonderhede:

Diaan Daniels Kompetisie:

Staan jy op trou? Volg die kompetisie-stappe op sosiale media vir die kans om jou droomdag in ‘n Diaan Daniels skepping te vier. Vind die kompetisie 'post' op Facebook en kliek op 'send message'. Kies die Diaan Daniels komp knoppie en volg die gegewe stappe. Beantwoord dan die kompetisie vraag en onthou om Diaan Daniels Couture op Facebook te 'like'. Bepalings en voorwaardes geld.

Die Pienkhuis kompetisie: 

Jy kan 'n R1000 geskenkbewys wen vir die Pienkhuis in Potchefstroom waar Michelle haar kombuistee gehou het. Terme en voorwaardes geld.

Royaltree kompetisie
Jy kan 'n R1500 grimering geskenkbewys wen met Royaltree in Potchefstroom. Let asb op dat dit trou/bruid-griming uitsluit en is slegs beskikbaar in Potch. Terme en voorwaardes geld

Gourikwa kompetisie

Een gelukkige Pasella-kyker kan 'n naweek vir twee wen by die Gourikwa Reserve by Gouritsmond, waar Tinus en Anneri se troue gehou is. Prys is ter waarde van R2800 en die geskenkbewys is slegs beskikbaar tot 30 November 2019. Terme en voorwaardes geld. 

Episode 23 

Jy kan 'n vlug op 'n Tiger Moth vliegtuig wen by die Randburg lughawe in Gauteng. Die prys is ter waarde van R4500. Om in te skryf, vind die kompetisie 'post' op Pasella se Facebook-blad. Kliek op 'Send message' en volg die gegewe stappe. Beantwoord die kompetisie vraag. 

Terme en voorwaardes geld. Kompetisie sluit Dinsdag 26 Maart 2019 om middernag.

Episode 22

Dié week se episode skyn die kollig op jong uitblinkers. Jy kan vir jou klein uitblinker die kans wen om deel te neem aan 'n Bright Young Chefs werkswinkel OF om twee maande se joga lesse te wen saam met Go With The Flow Family Yoga. 

Om 'n kans te staan om te wen, vind die kompetisie post of sosiale media en kliek op 'send message'. Kies die 'weeklikse kompetisie' opsie en kies dan die kompetisie waarvoor jy wil in skryf. Jy kan vir albei in skryf maar sal net een kan wen. 

Terme en voorwaardes:
Bright Young Chefs komp
Joga vir kinders kompetisie

Kompetisies sluit Maandag 18 Maart 2019 om middernag.

Episode 21

Vir ons visvang episode gee ons een froggy floattube weg, sowel as twee buffet etes vir twee by die Muisbosskerm restaurant wat op Pasella gewys is. 

Om in te skryf vir dié kompetisies, vind 'n kompetisie 'post' op Facebook, kliek op 'send message' en kies 'weeklikse kompetisie' op messenger. Kies dan die kompetisie waarvoor jy graag wil in skryf en volg dan die gegewe stappe en beantwoord al die vrae. Maak seker jy beantwoord die kompetisie vraag vir jou inskrywing om geldig te wees.

Terme en voorwaardes geld. Beidie kompetisies sluit om middernag op Dinsdag 12 Maart 2019.

Froggy kompetisie: Terme en voorwaardes.
Muisbosskerm: Terme en voorwaardes.

Episode 20 

Ons gee vir jou die kans om 'n handgeweefde kikoi en mat te wen met Pasella!

Om in te skryf, gaan na ons Facebook-blad en kliek op 'send message' op die kompetisie post. Kies die 'weeklikse kompetisie' en volg die gegewe stappe. Maak seker jy beantwoord die kompetisie vraag om ingeskryf te word vir die kompetisie. 

Kompetisie sluit Dinsdag 5 Maart 2019 om middernag. Terme en voorwaardes geld.

Episode 19 

Twee gelukkige Pasella-kykers kan elk 'n bootrit vir twee wen op die Jolly Roger seerowerskip naby die V&A Waterfront in Kaapstad. 

Hier is hoe jy kan in skryf:

1. Vind die kompetisie post

2. Kies 'weeklikse kompetisie'

3. Beantwoord al die vrae, insluitende die laaste vraag wat die kompetisie vraag is

4. Lewer kommentaar op die 'post' en 'tag' iemand wat jy graag saam met jou sou wou neem op die skip

Die kompetisie sluit Dinsdag 26 Febraurie 2019 en terme en voorwaardes geld.

Episode 18 

Ons vier die maand van liefde en gee TWEE romantiese wegbreke weg!

White Pearl Resorts in Mosambiek kompetisie

Jy kan twee nagte vir twee wen by Mosambiek se juweel White Pearl Resort. Die prys sluit etes en aktiwiteite in en is ter waarde van meer as R22 000! 

Skryf so in:

1. 'Like' die Pasella en White Pearl Resorts Facebook bladsye

2. Vind die kompetisie post en kliek op 'send message' 

3. Volg die gegewe stappe op messenger en beantwoord die kompetisie vraag

4. Lewer dan kommentaar op die kompetisie post en vertel vir ons jou geheim tot die liefde

Terme en voorwaardes geld. Kompetisie sluit Dinsdag 19 Februarie om middernag. Die prys sluit nie vervoer of vervoerkostes na Mosambiek in nie.

Cleopatra Mountain Farmhouse kompetisie

Jy kan een nag se verblyf en ontbyt vir twee by die idilliese Cleopatra Mountain Farmhouse wen ter waarde van meer as R5 000. 

Hier is hoe jy kan in skryf: 

1. 'Like' die Pasella en Cleopatra Famhouse Facebook bladsye

2. Vind die kompetisie post en kliek die 'send message' knoppie. Volg die gegewe stappe op messenger en beantwoord die kompetisie vraag

3. Lewer kommentaar op die kompetisie 'post' en sê 'gedoen'

Sterkte! Die kompetisie sluit om Dinsdag 19 Februarie om middernag en terme en voorwaardes geld. 

Episode 17

Jy kan twee aande se verblyf vir twee in Lesotho wen te danke aan Semonkong Lodge!

Dié prys sluit 'n ponierit na die nabye watervalle in, sowel as maaltye. 

Om in te skryf vir die kompetisie, volg dié stappe:

1. 'Like' die Pasella en Semonkong Lodge Facebook-bladsye (ge-'tag' op die kompetisie post)

2. Vind die kompetisie post en kliek op 'send message' 

3. Vul in jou besonderhede en volg die gegewe stappe en beantwoord die kompetisie-vraag

4. Lewer kommentaar op die kompetisie post en sê vir ons hoekom jy wil wen

5. Hou duim vas!

Die prys sluit drankies, ander aktiwiteite en vervoer uit. Die kompetisie sluit Dinsdag 5 Februarie om middernag. Terme en voorwaardes geld.

 

Episode 16

Een gelukkige Pasella-kyker kan 'n prys van twee aande se verblyf vir twee in Lesotho wen te danke aan Semonkong Lodge!

Dié prys sluit 'n ponierit na die nabye watervalle in, sowel as maaltye. 

Om in te skryf vir die kompetisie, volg dié stappe:

1. 'Like' die Pasella en Semonkong Lodge Facebook-bladsye (ge-'tag' op die kompetisie post)

2. Vind die kompetisie post en kliek op 'send message' 

3. Vul in jou besonderhede en volg die gegewe stappe en beantwoord die kompetisie-vraag

4. 'Tag' iemand wie jy dink ook die kompetisie moet sien 

5. Hou duim vas!

Die prys sluit drankies, ander aktiwiteite en vervoer uit. Die kompetisie sluit Dinsdag 5 Februarie om middernag. Terme en voorwaardes geld. 

Episode 15

Dié week stel Pasella drie verskillende eet-leefstyle op die proef, en jy kan iets wen van elke insetsel af!

Eerstens gee ons 'n wonderlike prys van twee aande by 15 On Orange weg. Tweedens, kan jy vegan lekkernye van Baking Banting Gigi af wen, en laastens gee ons 'n DNS-toets weg sodat jy ook dié eetplan uit kan probeer.

Volg die gegewe stappe op ons sosiale media om in te skryf. 

Terme en voorwaardes geld:
Baking Banting Gigi Kompetisie
15 On Orange Kompetisie
DNS-toets kompetisie

Episode 14

Jy kan kaartjies wen na een van die Kirstenbosch konserte van jou keuse! Volg die stappe op sosiale media om in te skryf.

Terme en voorwaardes geld. Kompetisie sluit 22 Januarie om middernag.

Episode 13

Vir dié week se episode van Pasella wys ons drie indrukwekkende voorkoms-transformasies, en jy kan ook een wen!

Ons het drie kompetisies. Jy kan gerus vir al drie inskryf, volg die gegewe stappe op ons Facebook blad om in te skryf.

Terme en voorwaardes geld: 

Imagepreneur komp
Alette Winckler makeover komp
Quiff SA komp

Episode 12

Een gelukkige wenner kan 'n dis vir 100 gaste wen wanneer hulle die Fudart StrEATery trok boek vir 'n geleentheid. 

Om in te skryf vir die kompetisie, volg die gegewe stappe op ons Facebook-bladsy. 

Terme en voorwaardes geld. 

Episode 11

Jy kan 'n Bonsai klas wen met Pasella en Bishopsford Bonsai Nursury in Constantia in Kaapstad.

Volg die kompetisie stappe op die Pasella Facebook-blad om 'n kans te staan om te wen.

Terme en voorwaardes geld. Kompetisie sluit Dinsdag 1 Januarie 2019.

Episode 10

Jy kan een van 10 geskenkpakke met 'n verskeidenheid handgeverfde versierings van Purple Puppy Studio se Kersfeesreeks wen!

Volg dié stappe om in te skryf:

1. 'Like' die Pasella & Purple Puppy Studio Facebook-bladsye

2. Kliek op 'Send Message' 

3. Volge die gegewe stappe en beantwoord die kompetisie vraag

4. Lewer kommentaar op hierdie 'post' en sê 'gedoen' en 'tag' iemand vir wie jy 'n Gesëende Kersfees wil wens

5. Sterkte!

Terms en voorwaardes geld, kompetisie sluit Dinsdag 25 Desember 2018. 

Episode 9 

Hierdie week kan een gelukkige Pasella-kyker 'n fantastiese 'glamping'-ervaring wen met Africamps. Jy kan drie aande vir tot vyf mense wen by een van die agt Africamps glamping terreine oor die land. Met ontbyt-mandjies ingesluit! 

Hier is hoe jy 'n kans kan staan om te wen:

1. Like die Pasella en AfriCamps Facebook blaaie.

2. Vind die kompetisie 'post' op ons Facebook blad en kliek op die 'Send Message' knoppie.

3. Volg die stappe op 'Messenger' soos wat dit gegee word tot jy by die kompetisie vraag kom. Jy moet die kompetisie vraag beantwoord vir jou inskrywing om geldig te wees.

4. Nadat jy ingeskryf het, lewer kommentaar op die kompetisie post en sê gedoen en tag 'n iemand wat jy graag saam met jou sal wil vat om te gaan 'glamp'.

5. Hou duim vas!

Terme en voorwaardes geld. Kompetisie sluit Dinsdag 18 Desember 2018 om middernag.

Episode 8 

Ons gee dié week een van ons grootste pryse nog weg! Jy kan 'n 14 dag permit vir die Baz Bus wen, sowel as verblyf by elkeen van die blyplekke wat om dié week se episode van Pasella gewys het. 

Hier is hoe jy kan in skryf:

1. Vind die kompetisie 'post' op die Pasella Facebook-blad

2. Kliek op 'send message' en volg die stappe soos aangedui op messenger. Beantwoord die kompetisie vraag: Waar wil jy graag he Pasella moet kuier dié seisoen?

3. Like die Pasella Facebook-blad sowel as al die kompetisie borge wat in die post 'getag is'

4. Lewer kommentaar en sê 'gedoen' nadat jy ingeskryf het.

Die kompetisie sluit Dinsdag 11 Desember om middernag. Terme en voorwaardes geld.

Episode 7 

Vir ons kos-episode gee ons DRIE pryse weg. Ons eerste prys is 'n kultuur toer, verblyf, en 'n ete by Lesedi Cultural Village vir twee mense. Ons tweede prys is tien 'DIY Mystery Games' van beapartofthemystery.com (agt op Facebook en twee op Instagram) en laaste prys is 'n ete vir twee by Boesmanland Plaaskombuis. 

Hier is die stappe om te volg om 'n kans te staan om te wen:

1. 'Like' Pasella op Facebook sowel as die Facebook-bladsy gekoppel aan die kompetisie

2. Kliek op die 'Send Message' knoppie op die kompetisie plasing op die Pasella Facebook-bladsy

3. Volg die gegewe stappe tot by die laaste vraag wat die kompetisie vraag is

4. Hou duim vas

Kompetisies sluit Dinsdag 4 Desember 2018 om middernag.

Terme en voorwaardes geld en is beskikbaar hier: 

Afrika-kos / Lesedi kompetisie

Speursaak kompetisie

Boesmanland Plaaskombuis kompetisie

Episode 6 

Vertel ons van jou beste perde-ervaring en jy kan of kaartjies na 'n Lipizzaner-vertoning wen, of 'n Skoonma klere-geskenkbewys ter waarde van R1000. 

Hier is die stappe om te volg om 'n kans te staan om te wen:

1. 'Like' Pasella op Facebook sowel as die Facebook-bladsy gekoppel aan die kompetisie - of Skoonma Clothing of SA Lipizanners

2. Kliek op die 'Send Message' knoppie op die kompetisie plasing op die Pasella Facebook-bladsy

3. Volg die gegewe stappe tot by die laaste vraag wat vra vir jou beste perde-ervaring tot dusver of 'n perde-ervaring wat jy wens jy kon beleef

4. Hou duim vas

Terme en voorwaardes geld en is beskikbaar hier: 

Lipizanners-kompetisie terme en voorwaardes
Skoonma Clothing-kompetisie terme en voorwaardes

Kompetisie sluit Dinsdag 27 November 2018 om middernag.

 

Episode 5 

Vertel vir ons van jou gunsteling dierebewarings-inisiatief en jy kan 'n Wolf Sanctuary prys wen. Die prys is ingang vir vier mense by die Garden Route Wolf Sanctuary naby Plettenbergbaai en die prys sluit 'n toer, sowel as t-hemde vir die groep in. 

Hier is hoe jy vir die kompetisie kan in skryf:

1. 'Like' Pasella op Facebook sowel as die Garden Route Wolf Sanctuary Facebook-bladsy

2. Kliek op die 'Send Message' knoppie op die kompetisie plasing op die Pasella Facebook-bladsy

3. Volg die gegewe stappe tot by die laaste vraag wat vra vir jou gunsteling dierebewarings-inisiatief

4. Hou duim vas

Terme en voorwaardes geld. Kompetisie sluit Dinsdag 20 November 2018 om middernag.

Episode 4 

Pasella gee vir een kyker die kans om op die treinrit van 'n leeftyd te klim! Ons gee een dubbelkaartjie weg om op die Rovos Rail te reis vanaf Kaapstad na Pretoria OF vanaf Pretoria na Kaapstad. Hierdie besonderse prys sluit maaltye en drankies in en is ter waarde van meer as R62 000!

Hier is hoe jy kan in skryf:

1. ‘Like’ Pasella op Facebook sowel as die Rovos Rail Facebook bladsy

2. Antwoord op die kompetisie plasing op Facebook en beantwoord die volgende vraag: "Wat is jou gunsteling treinrit so ver en hoekom sal jy graag op 'n Rovos Rail rit wil gaan?"

3. Tag iemand wie jy graag sal wil saam neem op die rit. Maak seker hulle 'Like' ook albei bladsye. 

Terme en voorwaardes geld. Die sluitingsdatum is Maandag 12 November om middernag. 

Episode 3

Ons gee vir drie kykers die kans om 'n bederf-sessie te wen by een van die drie salonne op episode drie van Pasella!

Om 'n kans te staan om te wen, volg dié eenvoudige stappe:

1. ‘Like’ Pasella op Facebook

2. Lewer kommentaar op die kompetisie plasing en beantwoord die volgende vraag: Wat is jou ideale haarstyl vir dié seisoen en hoekom?

3. Vertel ook vir ons watse een van die drie salonne op episode 3 van Pasella jy verkies

4. Hou duim vas!

Terme en voorwaardes geld. Die sluitingsdatum is middernag Maandag 5 November 2018. 

Episode 2

Pasella en die Must Love Dogs honde-hotel gee vir jou die kans om ses aande se verblyf te wen by dié hotel vir twee van jou klein honde. Die prys is R6560 werd en sluit 'n lekker ekstra bederf in vir jou honde. 

Hoe om 'n kans te staan om te wen:

1. ‘Like’ Pasella op Facebook asook Must Love Dogs

2. Lewer kommentaar op die kompetisie plasing en beantwoord die volgende vraag: Hoe verryk jou troeteldier jou lewe?

3. Tag 'n vriend / vriendin in die post

Kompetisie sluit 28 Oktober 2018 en terme en voorwaardes geld.

Episode 1

Wen ‘n wegbreek by die Grand Daddy Hotel

Ons en die Grand Daddy hotel in Kaapstad gee twee nagte akomodasie weg in een van dié fantastiese Airstream Trailers.

Om die kans te staan om te wen, kyk Pasella 17 Oktober om 19:30 op SABC2 en hou ons sosiale media dop. Die kompetisie is ‘n Facebook kompetisie. Hier is hoe jy kan wen:

1. ‘Like’ Pasella op Facebook

2. Lewer kommentaar op die kompetisie ‘post’ en sê vir ons watter een van die drie plekke wat ons op Pasella gehad het jou gunsteling is en hoekom.

Die kompetisie sluit Maandag 22 Oktober. Terme en woorwaarde geld. Die prys is slegs vir akkomodasie by die Grand Daddy Hotel in Kaapstad en sluit nie vervoerkostes in nie.


Wen drie maande se biltong-voorraad met BuyFresh.co.za

Jy kan drie maande se biltong voorraad wen met BuyFresh.co.za en Pasella tot die waarde van R1250! Hier is hoe jy kan wen op Facebook of Instagram:

Facebook

1. Like die Pasella- en @Buyfresh.co.za-Facebook blaaie

2. Lewer kommentaar op die kompetisie ‘post’ en sê vir ons hoekom jy van biltong hou

3. ‘Tag’ drie van jou biltong buddies met wie jy die prys sal deel

4. Hou duim vas!

Instagram

1. Volg @pasellatv en @buyfresh.co.za op Instagram

2. Lewer kommentaar op die kompetisiefoto

3. ‘Tag’ jou drie Biltong Buddies met wie jy die prys sal deel (elke antwoord met drie 'tags' tel as een inskrywing vir die kompetisie)

Die kompetisie sluit Dinsdag 23 Oktober. Terme en voorwaardes geld.