Woensdag 1 September 19:30Woensdag 1 September roep Pasella die lente nader! Ons maak ʼn wye draai in Vanrhynsdorp op soek na sku blommetjies, hou ʼn lentepartytjie dat die rose dans, kuier by Ivan en Ciske Botha van Bakgat-faam, leer drie nuwe kunsplanne aan om die hande uit ledigheid te hou en pronk in die jongste somermodes.
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||












