|
Hierdie week speel Pasella op die treinspoor saam die akteurs-paartjie, Ivan Botha en Donnalee Roberts op ‘n luukse trein-rit. Die aktrise, Jill Levenberg gaan terug in tyd saam met Pasella-aanbieder, Rumarcques Gelderbloem op ‘n stoomtrein na die feestlike Elgin Railway mark. Laastens ontdek Pasella-aanbieder, Sasha-Lee Davids ‘n vergete treinroete saam met die sangeres, Tarryn Lamb. Kyk Pasella, Woensdae 19:30 op SABC2.
Kyk die volle episode:
Bedankings:
Rovos Rail
012 315 8242
Ceres Rail Company 079 077 5332
Railway Elgin Market 021 204 1158
info@elginrailwaymarket.co.za
Forgotten Route (Train to Karoo) 021 462 8011
info@traintokaroo.co.za
Karibo Wines 071 681 9019 / 083 228 5191
|