|
Goths verwys geskiedkundig na die Germane wat tussen die 3de en 5de eeu die Romeinse ryk ingeval het. Deesdae word dit ook algemeen gebruik om na ‘n spesifieke rock-styl musiek te verwys. Sasha-Lee vind bietjie meer uit oor goths en hoe hulle tipies ‘n bruilof sal aanpak. Ons besoek 'n kasteel in Mulderstdrift en vind uit hoe dié Goth-tendens sou uitspeel op Pasella. Maak seker jy mis dit vir niks, Woensdag 19:30 op SABC2. |