|
Paul maak kennis met die stylvolle Lipizzaners wat hul beste voetjie voorsit vir n fotosessie saam met Leandie du Randt. Ons hoor wat als nuus is met die skrywer en aktrise Leandie du Randt en maak reg vir 'n foto-sessie met die besonderse Lipizzaners.
|