|
Dié week gooi Pasella ‘n piekniek-kombers oop by drie botaniese tuine. Die sangeres Caroline Grace en haar familie hou piekniek in Bloemfontein, die vriendinne Cindy Nell en Catriona Andrews geniet ‘n Kirstenbosch-kuier saam met hulle dogtertjies en die groep Adam en hul ander helftes geniet ‘n maanlig-piekniek in Johannesburg. Dis Pasella, Woensdae 19:30 op SABC2. |