Pasella besoek drie van die Tuinroete se padstalle

09 Januarie 2021

Pasella episode 8

Pasella besoek drie van die Tuinroete se padstalle

Pasella ry stop-stop deur die pragtige natuurskoon van die Tuinroete en besoek drie padstalle.

Hemelbesem verwonder hom aan die Knysna Koppe en ontmoet aktrise Lika Berning by The Heath Complex tussen Knysna en Plettenbergbaai. Rumarcues soek die Knysna Loerie in Wilderness en kuier by Elvis Blue se nuwe padstal by George. The Mohair Mill Shop met plaaslike sybokhaar om op trots te wees, is Hemelbesem se tweede afklimplek oppad Stormsrivier toe.

Kyk Pasella, Woensdag 9 Junie, om 19:30 op SABC2


Tsitsikamma National Park Getaway

Pasella explores the scenic nature of the Garden Route and stops along the way at three farm stalls.

Hemelbesems starts the journey at the Knysna Heads and meets actress Lika Berning at The Heath Complex. Rumarcques seeks out the Knysna Loerie in Wilderness and enjoys Elvis Blue’s new farmstall in George. The Mohair Mill Shop with exquisite local mohair products is Hemelbesem’s final stop on the way to Storms River. 

Watch Pasella, Wednesday 9 June at 19:30 on SABC2


Dankie!!! Thank you!
A special thank you to the following people and places that made this week's episode possible:

A huge thank you to South African National Parks (SANParks) and specifically the teams from Garden Route National Park and Tsitsikamma National Park who were so accomodating and welcoming and helpful.

Khumbulani Tshabalala from South African National Parks (SANParks)  
Nandi Mgwadlamba from Garden Route National Park (SANParks)  
Megan Taplin from Garden Route National Park (SANParks)  
Vuyiswa Thabethe from Garden Route National Park (SANParks)  
Jonathan Lottering from South African National Parks (SANParks) 
Grant Grootboom from Tsitsikamma National Park (SANParks) 


Lika Berning
Gerrit Janse van Rensburg from Hen House Café
Lisa Murray from The Heath Complex
Margaret Wildeman from The Heath Complex
Elvis Blue from Elvis Brew
Chirize Hoogendyk from MamaBlue
Deborah Gwa Gwa from The Mohair Mill Shop
Amalia Korkee & Claudia Mapondo
Etienne Marais
Pat White & Clinton Pipers from Porcupine Ceramics



 

 

Tribute show videos

Dit is tyd om Pasella se 23 jaar te vier, en jy kan deel wees van hierdie spesiale huldeblyk-reeks.

Na 'n ongelooflike drie dekades op die lug, stap Pasella terug in tyd met 13 episodes wat vroeg volgende jaar uitgesaai word. Ons kuier by van ons gunsteling aanbieders en by dit wil ons die kykers die kans gee om deel te wees van hierdie historiese seisoen.

As jy saam met ons op die kassie totsiens wil sê,  deel 'n persoonlike video met jou afskeidsboodskap en 'n paar van jou hoogtepunte op Pasella oor die jare en staan 'n kans om 'n Pasella kookboek te wen. 

Die sperdatum is 15 Junie 2021
Terme en voorwaarde geld

*Hou asseblief in gedagte dat daar geen waarborg is dat U video uigesaai sal word met indienning

DIEN JOU VIDEOS HIER IN 

Episodes
Episodes
Episodes
Episodes
Episodes
Episodes