Ons baljaar op Namibie se duine

06 September 2019

Sasha-Lee rits vandag saam met die Namibiese rymkletser Ixa tussen die duine rond.

Die kusdorp Swakopmund lê so 350 km wes van Windhoek en is ‘n lekker speelplek vir enige iemand opsoek na avontuur. Sasha-Lee ontmoet die rymkletser Ixa en hulle pak die duine aan.

Dis Pasella, Woensdae 19:30 op SABC2.