Pasella kuier dat die rook draai by ‘n vuurwarm kos-trok. Amalia ontmoet Braaimaster-wenner Chanel Marais. Sy het nou haar eie kostrok genoem Salty Flames. Ons proe van haar lekker dissse en ontmoet dan vir die filmmaker Desmond Denton en die akteur Eric Uys. Hulle is albei betrokke by Suid-Afrika se eerste futuristiese aksie-film – Spelonk. Dis Pasella, Woensdae 19:30 op SABC2. |