Pasella kuier by uiteenlopende kampeerplekke

02 Julie 2021

Pasella episode 7

Pasella kuier by uiteenlopende kampeerplekke

Hierdie week slaan Pasella tent op in styl by drie uiteenlopende kampeerplekke saam met bekendes en interessante gaste.

Hemelbesem en die skreeusnaakse komediant Rikus de Beer slaan 'n Teepee tent op in Kaapsehoop. Vicky gaan "glamp" met aktrise Tarryn Wyngaard en draaiboekskrywer Tertius Kapp in Citrusdal en Rumarques span uit in die Karoo by n rolstoelvriendelike oord saam met die inspirerende fotograaf Tauriq Mustapha.

Kyk Pasella, Woensdag 2 Junie, om 19:30 op SABC2




 

This week Pasella is camping in style at three very unique campsites with celebs and interesting guests.

Hemelbesem and the notoriously funny comedian Rikus de Beer has an idyllic Teepee tent  experience in Kaapsehoop. Vicky goes glamping with actress Tarryn Wyngaard and scriptwriter Tertius Kapp in Citrusdal and Rumarques gets inspired in the Karoo at a wheelchair friendly lodge with young photographer Taurig Mustapha.

Watch Pasella, Wednesday 2 June at 19:30 on SABC2



Dankie!!! Thank you!
A special thank you to the following people and places that made this week's episode possible:

Werner Rontgen from Wolfkop Camping Villages
Sheldon Els from Wolfkop Camping Villages
Tertius Kapp
Tarryn Lesli Wyngaard
Rikus De Beer & Estelle Botha
Alita Steenkamp from Kaapsehoop Scootours
Rudi Du Plessis from Kaapsehoop Scootours
Sharon Grimaldi from Kaapsehoop Scootours
Tauriq Mustapha, drone photographer
Blanche from Chandelier Game Lodge
Ockie Nel-Mede from Chandelier Game Lodge

A special thank you to Chandelier Game Lodge for their outstanding hospitality 



 

Tribute show videos

Dit is tyd om Pasella se 23 jaar te vier, en jy kan deel wees van hierdie spesiale huldeblyk-reeks.

Na 'n ongelooflike drie dekades op die lug, stap Pasella terug in tyd met 13 episodes wat vroeg volgende jaar uitgesaai word. Ons kuier by van ons gunsteling aanbieders en by dit wil ons die kykers die kans gee om deel te wees van hierdie historiese seisoen.

As jy saam met ons op die kassie totsiens wil sê,  deel 'n persoonlike video met jou afskeidsboodskap en 'n paar van jou hoogtepunte op Pasella oor die jare en staan 'n kans om 'n Pasella kookboek te wen. 

Die sperdatum is 15 Junie 2021
Terme en voorwaarde geld

*Hou asseblief in gedagte dat daar geen waarborg is dat U video uigesaai sal word met indienning

DIEN JOU VIDEOS HIER IN 

Episodes
Episodes
Episodes
Episodes
Episodes
Episodes
Episodes
Episodes
Episodes