Dot Klerck is internasionaal bekend vir haar ongelooflike eetbare skeppings. Die Pasella-span ontmoet haar en 'n paar van haar aangangers en bewonder die heerlike kunswerke wat sy maak. Dot het in 2017 die Internasoinale Koek-meester Toekenning, wat basies die Oscars van die koekwêreld is, in die Verenigde Koninkryke gewen met ‘n lewensgrootte olifant-koek. Sy is 2018 genooi om ‘Cake International’ in die Verenigde Koninkryk te beoordeel en ook die ‘Cake World Champions’ in Milan in 2019. Sy bied klasse regoor die wêreld aan. Dis Pasella, Woensdae 19:30 op SABC2. |