
Ons vlieg en piekniek saam met Pasella-legendes.
Pasella kuier weekliks by van die meer as 40 oud-aanbieders. Op 20 April 2022 vlieg ons hoog saam met Tumi Makgabo wat internasionaal naam gemaak het as nuusleser in haar tyd by SABC. Ons kyk terug op haar besonderse tv-loopbaan. Dan maak ons ‘n Kaapse draai saam met die akteur en radio-man Maurice Carpede en sy vrou, Amanda. Sjef Jenny Morris pak ‘n piekniekmandjie vir Maurice en die aktrise Quanita Adams. Dan loer ons in by die eerste anker-aanbieder van die program, Coenie de Villiers.
Dis Pasella, Woensdae 19:30 op SABC2.
Thank you! Dankie!
Thank you so much to everyone who made this show possible:
|
Maurice Carpede - smile904.fm |
Jenny Morris - gigglinggourmet.com Cape SideCar Adventures - sidecars.co.za Charl Marais Faren Esau Angel Campey - @angelcampey |