Twee Pasella kykers trou

27 September 2019

Tinus en Anneri is albei driekamp atlete en Pasella-kykers. Rumacques is in Gouritsmond vir hul spesiale dag, wat in 'n hele naweek ontaard het.

Met ‘n potjiekos-aand wat reeds die Vrydagaand afskop en ‘n trou-draffie om die Saterdagoggend mee op te warm – is hul toue beslis ‘n troue met oemf. Anneri, 'n vlieënier, en Tinu, 'n inligtingstegnoloog, se vriende speel ‘n spesiale rol in hulle lewe en het almal handby gesit om die naweek-viering spesiaal te maak.

Kom vier fees en beleef drie uiteenlopende troues saam Pasella, Woensdag 27 Maart 2019 om 19:30 op SABC2.

Fotos deur Lynelle Pienaar