Verhouding tussen mens en dier

26 Julie 2021

Pasella focuses on Nature Conservation


Die week kyk Pasella na die besonderse verhouding tussen mens en dier met olifante, slange en renosters as ons gaste.

Hemelbesem ontmoet die slangman van Mpumalanga met ‘n insiggewende kykie in slangvang en hoe hulle gemelk word vir teengif. Vicky het ‘n ontmoeting met olifante en sien ‘n innoverende braaiproduk wat uit mis gemaak word. Dan besoek Hemelbesem ‘n renostersentrum waar al meer as 80 renosterwesies suksesvol gered en gerehabiliteer is. 

Kyk Pasella, Woensdag 26 Mei, om 19:30 op SABC2

 

WEN MET PASELLA EN ZEBULA

Pasella looks at the unique relationship between humans and animals with elephants, snakes and rhinos as our guests.

Hemelbesem meets the snake man of Mpumalanga and learns how to catch and “milk” them for anti-venom. Vicky comes up, close and personal with elephants and see an innovative braai product made from their dung. A rhino orphanage with more than 80 rhinos successfully saved and rehabilitated, is also on Hemelbesem’s itinerary. 

Watch Pasella, Wednesday 26 May at 19:30 on SABC2

Dankie!!! Thank you!!
Thank you so much to the following people and organisations who made this episode possible: 

Chris Hobkirk from Lowveld Venom Suppliers
Anneke van Schoor from Lowveld Venom Suppliers
Jaun Slabberrt from Lowveld Venom Suppliers
Braam Ferreira
Louwhen Bowker from Care for Wild
Petronel Niewoudt from Care for Wild
Rachel and Mark from Care for Wild
Sean Hensman from Adventures with Elephants
Hein Prinsloo Curson and Richard Curson from Noah’s Ark
Tholoana Molapo from Noah’s Ark



Tribute show videos



Dit is tyd om Pasella se 23 jaar te vier, en jy kan deel wees van hierdie spesiale huldeblyk-reeks.

Na 'n ongelooflike drie dekades op die lug, stap Pasella terug in tyd met 13 episodes wat vroeg volgende jaar uitgesaai word. Ons kuier by van ons gunsteling aanbieders en by dit wil ons die kykers die kans gee om deel te wees van hierdie historiese seisoen.

As jy saam met ons op die kassie totsiens wil sê,  deel 'n persoonlike video met jou afskeidsboodskap en 'n paar van jou hoogtepunte op Pasella oor die jare en staan 'n kans om 'n Pasella kookboek te wen. 

Die sperdatum is 15 Junie 2021
Terme en voorwaarde geld

*Hou asseblief in gedagte dat daar geen waarborg is dat U video uigesaai sal word met indienning

DIEN JOU VIDEOS HIER IN 

Episodes
Episodes
Episodes
Episodes
Episodes
Episodes
Episodes
Episodes