|
Hierdie week op Pasella is ‘n drie-voudige diere-bederf. Die sangeres-ikoon, Claire Johnston en haar hond, Sam boek in vir ‘n hartlike ontvangs by ‘n honde-hotel. Die Expresso-aanbieder, Zoë Brown en haar kat, Sailor, is een van die eerstes om die splinternuwe kat-hotel in Kaapstad te ondersoek. En die nuwe Pasella-aanbieder, Amalia Uys ontdek ‘n diere-hotel met ‘n sterk fokus daarop om hawelose diere in te neem. Kyk die volle episode:
Bedankings: @Frits Pet Hotel & Daycare Centre Woodrock Animal Rescue NPO Must Love Dogs |