Drie unieke wegbreek-blyplekke

17 Maart 2018


Vir ons eerste episode van ons 27ste seisoen kuier Pasella by drie unieke wegbreek-blyplekke.

Ons verwelkom drie nuwe aanbieders hierdie seisoen en Amalia Uys is een van hulle. Sy en die sanger, Dirk van der Westhuizen, ontdek grotverblyf in die Sederberge By Kagga Kamma Natuurresservaat. 

Nog ‘n nuwe aanbieder is Rumarcques Gelderbloem aka Oxijin en vir sy eerste avontuur geniet hy en vier WP-rugbymanne die seewaters op ‘n huisboot teen die weskus.

Ons het ook ‘n gasaanbieder dié week. Zoe Zana en die akteur Frank Rautenbach span uit in ‘n karavaanpark bo-op ‘n hotel-dak, in die moederstad by die Grand Daddy.

Kyk dié episode:


Bedankings: 

Kagga Kamma Natuurreservaat
www.kaggakamma.co.za
info@kaggakamma.co.za
021 872 4343

Kraalbaai Luxury Houseboats
www.kraalbaailuxuryhouseboats.com
bookings@kraalbaailuxuryhouseboats.com
076 017 4788
Massages (Kraalbaai Luxury Houseboats)
Riana -  0760935590

BuyFresh
www.buyfresh.co.za
hello@buyfresh.co.za
021 448 7127

The Grand Daddy Hotel 
www.granddaddy.co.za
info@granddaddy.co.za
021 424 7247


Lees Ook: