Geluk aan ons groot kompetisie wenner

17 September 2019

Baie geluk aan ons groot kompetisie wenner Samantha Hendricks!

Sy en haar niggie gaan op die bootrit van 'n leeftyd saam met MSC Cruises ter waarde van R20 000! Hulle gaan die Portugeuse Eilande van Mosambiek besoek in styl te danke aan MSC Cruises. 

Lees meer: Amalia en aktirse Liezel Pieterse kuier aanboord die MSC Musica.

Om jou eie wegbreek te bespreek, kontak MSC Cruises: 

MSC Cruises
0860 11 44 11
www.msccruises.co.za
Mon, Tue, Wed & Fri 8:00 - 17:00
Thu 9:30 - 17:00