|
Op episode vyf van ons 27ste seisoen (14 November 2018) is die Pasella-kollig op drie diere-bewarings-inisiatiewe. Amalia kuier by die koning van die oerwoud in Hermanus. Paul en Hemelbesem loer in by ‘n wolf-kolonie naby Pletttenbergbaai. Laastens vind ons uit hoe renosterbewaring en humor handevat in die nuwe Leon Schuster-film – Frank & Fearless. Dis Pasella Woensdae 19:30 op SABC2. Bedankings: Garden Route Wolf Sanctuary Panthera Africa Rhino Pride |