Pasella gaan op drie bobaas bootvaarte

20 September 2019

Woensdag 20 Februarie 2019 span Pasella die seile met drie bobaas bootvaarte.

Die seerowers en Rumacques en die komediant Shimmy Isaacs kom uit aan boord van die Jolly Rogers by die Kaapse Waterfront, die akteur Hendrik Cronjé en sy broer Johan gesels oor hul debuut-film Liewe Lisa met Sasha-Lee tydens ‘n vaart op die Nauticat in Houtbaai, en die sangeres Liezel Pieters gaan op ‘n droomvaart op die MSC Musica na die Portugese Eiland saam met Amalia.

Dis Pasella, Woensdae 19:30 op SABC2.

Bedankings:

MSC Cruises
0860 11 44 11
www.msccruises.co.za
Mon, Tue, Wed & Fri 8:00 - 17:00
Thu 9:30 - 17:00

Jolly Roger Pirate Boat
021 421 0909
www.yacoobyachts.co.za
info@tigresse.co.za

Nauticat Charters
021 790 7278
www.nauticatcharters.co.za
info@nauticatcharters.co.za


Lees Ook: