Pasella kuier met bekendes en hul kinders

16 Julie 2021

Pasella Episode 9

Pasella kuier met bekendes en hul kinders


Hierdie week op Pasella leer ons bekendes en hul kinders beter ken soos ons aanbieders interessante aktiwiteite saam met hulle en hul gesinne uitprobeer.

Vicky neem vir sanger Loukmaan Adams en sy kroos na die Cape Town Science centre. Rumarques spandeer ‘n dag saam met die besige kinders van aktrise Angelique Gerber in Pretoria deur en doen n paar buitemuurse aktiwiteite saam. Laastens kuier Amalia saam met omroeper Rozanne McKenzie by The Maze in Johannesburg.

Kyk Pasella, Woensdag 16 Junie, om 19:30 op SABC2


WEN MET PASELLA EN HONEYDEW MAZE

This week on Pasella we meet celebs and their children as our presenters take them and their families on some fun child friendly adventures.

Vicky visits the Cape Town Science centre with singer Loukmaan Adams and his  family. Rumarques spends a day in the busy lives of actress Angelique Gerber's kids and takes part in some extra-mural activities. Lastly Amalia visits presenter Rozanne McKensie at The Maze in Johannesburg.

Watch Pasella Wednesday 16 June at 7:30pm on SABC2

Dankie!!! Thank you!
A special thank you to the following people and places that made this week's episode possible:

Rozanne McKenzie
Chris, James & Fallon Bishop
Alex Jay
Carla Mackenzie
Dean Paulse
Kirsty Becker from The Cirk
Angelique Gerber Potgieter
Jacques, Jacques Jr, Annabella and Olivia Potgieter
Leap for Joy Dance Studio
Kiddies Aqua Swimming
Loukmaan Adams
Shaakirah, Nurah, Nimrah and Qaaria Adams
Alistair Izobell
Jamey Bester from Cape Town Science Centre
Gabi Van Niekerk from Cape Town Science Centre
Julie Cleverdon from Cape Town Science Centre



Tribute show videos

Dit is tyd om Pasella se 23 jaar to vier, en jy kan deel week van hierdie spesiale huldeblyk-reeks. 


Na 'n ongelooflike drie dekades op die lug, stap Pasella terug in tyd met 13 episodes wat vroeg volgende jaar uitgesaai word. Ons kuier by van ons gunsteling aanbieders en by dit wil ons die kykers die kans gee om deel te wees van hierdie historiese seisoen.

As jy saam met ons op die kassie totsiens wil sê,  deel 'n persoonlike video met jou afskeidsboodskap en 'n paar van jou hoogtepunte op Pasella oor die jare en staan 'n kans om 'n Pasella kookboek te wen. 

Die sperdatum is 15 Junie 2021
Terme en voorwaarde geld

*Hou asseblief in gedagte dat daar geen waarborg is dat U video uigesaai sal word met indienning

DIEN JOU VIDEOS HIER IN 

Episodes
Episodes
Episodes
Episodes
Episodes
Episodes
Episodes
Episodes
Episodes