|
Op hierdie episode van Pasella besoek ons drie gewilde backpackers. Een van hulle is in Natures Valley waar Hemelbesem bos gaan saam met ‘n origami-kunstenaar wat met papier toor. Ross Symons is ‘n origami-kunstenaar wat sy beroep as programmeerder agtergelos het om homself voltyds op sy papier-kuns toe te spits. Hy en Hemelbesem vat die Tuinroete na ‘n backpackers naby Natures Valley. |