|
Reis saam met Pasella na ons buurlande vir ons lekkerste avontuur nog! Sasha-Lee Davids loop langs die Fishrivier-canyon in Namibië en maak 'n draai by Ai-Ais Resort and Spa se warmbronne, Rumacques saal 'n perd in Lesotho op, en Amalia Uys duik in die beelskone waters van Mozambiek en leer van die seeskilpaaie se broeiproses. Dis Pasella, Woensdae 19:30 op SABC2. Bedankings: Ai Ais Resort Naru-Anib Kultuurgroep (Nama-stappers) Semonkong Lodge White Pearl Resorts Gozo Azul Divers
|