|
Op 20 Maart 2019 reis Pasella terug in tyd. Paul is in die sewende hemel wanneer hy in historiese vliegtuie van tot ‘n halfeeu oud vlieg. Die tradisionele dansvorm, die riel, laat weer oud en jonk se voete jeuk, en Rumacques kuier saam met akteurs wat oor die jare televisie-reeks gunstelinge na die kassie toe gebring het. Dis drie nostalgiese terugblikke – Woensdag, 19:30 op SABC 2. Bedankings: Acorn Foundation (The Elders Flight) ATKV - Rieldans 47 Gypsies |